: Ndangwa Noyoo
: Indigenous Social Security Systems in Southern and West Africa
: African Sun Media
: 9781928357919
: 1
: CHF 23.10
:
: Sonstiges
: English
: 249
: DRM
: PC/MAC/eReader/Tablet
: PDF
Augustinus was een van die grootste teoloe wat ooit geleef het.Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis na hom radikaal beinvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit 'n populer-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.