: Johan Cilliers
: Solank Ek Hier Is
: African Sun Media
: 9781928314813
: 1
: CHF 15.10
:
: Religion/Theologie
: English
: 100
: DRM
: PC/MAC/eReader/Tablet
: PDF
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as 'n geheel met mekaar kommunikeer, en skep so al spelende 'n verrassende, eksistensiele teologie. 'n Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]