(8) Zackie en Vincent help mevrou Langenhoven om die slakke in haar tuin te vang. Maar toe hulle lekker koekies as beloning kry, wil Anton alles vir hom vat!