(9) Zackie se klas gaan vandag dieretuin toe! Maar Anton die boelie gaan ook saam. Gaan hy almal se dag bederf?