: Riaan Manser
: My First Frozen Adventure
: LAPA Publishers
: 9780637006354
: 1
: CHF 15.10
:
:
: English
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs n aktiewe vulkaan trotseer.