: Unknown
: Marieta Nel, Suna Wiese, Jaunelle van der Walt, Suenel Holloway, Cornel Greyling, Shawna-Leze Meiring
: Questions and answers for the classroom Gr 10-12
: LAPA Publishers
: 9780637006767
: 1
: CHF 16.80
:
:
: English
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luister-toetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.