DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids begin met eenvoudige letterkundige terme, en daar is vir elke hoofstuk vrae en antwoorde, skryf- en mondelingaktiwiteite. Daar is ook&rsquo,n hoofstuk wat gebasseer is op&rsquo,n uittreksel uit die drama Fab Farm, met eenvoudige dramateorie en vrae en antwoorde. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op&rsquo,n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort.
THE GUIDE This user-friendly and practical guide is ideal for classroom use. There is basic information on literature elements, questions and answers, speaking and writing activities for each chapter. There is also a chapter based on an extract from the drama Fab Farm, with simple drama theory and questions and answers. The guide will help teachers to teach literary aspects in a simple way and all the activities, questions and answers will definitely shorten the preparation time for the teacher. |